Wole Soyinka

Wole Soyinka
Wole Soyinka in 2008
Gebore
Akinwande Oluwole Babatunde Soyinka

13 Julie 1934 (1934-07-13)
Abeokuta, Nigerië
NasionaliteitVlag van Nigerië Nigerië
BeroepDramaturg, digter, essayis en romanskrywer
Ouer(s)Samuel Ayodele Soyinka (vader)
Grace Eniola Soyinka (moeder)

Akinwande Oluwole "Wole" Babatunde Soyinka (Joroeba: Akinwándé Oluwo̩lé Babátúndé S̩óyinká; gebore 13 Julie 1934) is 'n Nigeriese dramaturg, digter, essayis en romanskrywer. Hy is in 1986 bekroon met die Nobelprys vir Letterkunde.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search